EPISODE · Apr 22, 2024 · 23 MIN
RSG Landbou 22 April 2024
from RSG Landbou · host RSG
Meer as 24 miljoen Suider-Afrika-inwoners worstel met ‘n dubbele krisis van hongersnood en ongewone weerpatrone. In Suid-Afrika het die droogte reeds ‘n impak op voedselsekerheid. Ons hoor by Corné Louw van Graan SA of ons bekommerd moet wees oor plaaslike mielievoorrade. Johann Kotzé van Agri SA praat oor die rol, waarde en voortbestaan van georganiseerde landbou. Waarom is die snytyd van kuilvoer so belangrik? Dit is een van die vrae wat De Bruyn Myburgh van Pioneer Saad beantwoord in ons gesprek oor mieliekuilvoer.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 22 April 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.