EPISODE · Apr 22, 2025 · 22 MIN
RSG Landbou 22 April 2025
from RSG Landbou · host RSG
Die Nasionale Dieregesondheidsforum het onlangs ontbind. James Faber van die Rooivleisprodusente-organisasie verskaf die rede vir dié besluit. Heinrich Victor is terug met die nuutse wolpryse en Kobus du Toit van Vlakte Bonsmara gesels oor hul veiling van 2 Mei op die plaas, Doornpan. Dan is Pamella Dzindikwa van Puglia Cheese deur Agri-Expo aangewys as die wenner van die 2025 Hollard Game Changer-toekenning. Sy het as skoonmaker by die kaasmakery begin en vandag is sy hul produksiebestuurder. Sy vertel haar storie
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 22 April 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.