EPISODE · Aug 22, 2025 · 26 MIN
RSG Landbou 22 Augustus 2025
from RSG Landbou · host RSG
Annalene Swanepoel, die hoof van die Direktoraat Plantwetenskappe by die Wes-Kaapse Departement van Landbou, praat oor die departement se dienslewering, en inligtingsdae. Gert Conradie, senior navorser in onkruidwetenskappe by die Departement Landbou in die Wes-Kaap, vertel van die jaarlikse SKOG-dag op 28 Augustus by Langgewens Navoringsplaas tussen Moorreesburg en Malmesbury. Wynmaker Elzette du Preez vertel watter vrouedeelnemers by die 2025 Shiraz SA-uitdaging uitgeblink het.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 22 Augustus 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.