EPISODE · Jan 22, 2024 · 22 MIN
RSG Landbou 22 Januarie 2024
from RSG Landbou · host RSG
Die Wêreld Ekonomiese Forum het in Januarie vanjaar weer ‘n groot byeenkoms in Davos, Switserland, gehou en daarna die Forum se Risikoverslag vir 2024 bekendgemaak. Van die vernaamste faktore van dié verslag is die klimaat en kunsmatige intelligensie. RSG Landbou het met prof. Theo Venter van die Universiteit van Johannesburg hieroor gesels. Daar is veilingsnuus en ons gesels ook met Lourens du Plessis van Louma Boerdery oor hul eerste Brahmanveiling van 1 Februarie in die Thabazimbi-omgewing.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 22 Januarie 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.