EPISODE · Jan 22, 2025 · 24 MIN
RSG Landbou 22 Januarie 2025
from RSG Landbou · host RSG
Rooivleisbedryfsdienste sal voortaan twee keer per jaar ‘n verslag vrystel, wat fokus op nasionale en internasionale tendense in die bees- en skaapbedryf. Dewald Olivier praat oor die doel van die verslag, asook ‘n paar interessante tendense. Wandile Sihlobo deel sy vooruitsigte vir die landbousektor in 2025. Hy is die hoofekonoom by Agbiz, en dien ook as ekonomiese raadgewer vir president Cyril Ramaphosa.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 22 Januarie 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.