EPISODE · Jan 22, 2026 · 24 MIN
RSG Landbou 22 Januarie 2026
from RSG Landbou · host RSG
Het jy geweet daar is meer as ‘n miljoen mense wat afhanklik is van die plaaslike suikerbedryf? Die SA Suikerkwekersvereniging doen weer 'n beroep op die regering om die suikerbelasting te skrap ten einde die plaaslike suikerbedryf te help red. Wikus Bekker van Crux Dohnes in die Edenburg-omgewing vertel wat vir hulle veiling van 5 Februarie beplan word. Chris Derksen praat oor die week se vleispryse. Johan van den Berg is terug met sy weeklikse landbouweernuus.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 22 Januarie 2026
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.