EPISODE · Jul 22, 2024 · 23 MIN
RSG Landbou 22 Julie 2024
from RSG Landbou · host RSG
Wetgewing en regulasie met betreking tot die gebruik van landbouchemie, verander gereeld. Hoe kan die produsent aanpas? Volgens Jannie Strydom van Agri Wes-Kaap kan die sukses van landbou toegeskryf word aan ‘n produktiewe en effektiewe Departement van Landbou in dié provinsie. Hurwitz Farming se jaarlikse Boran-produksieveiling op Davel bied vanjaar weer die Battle of the Brothers aan asook die Battle of the Siblings.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 22 Julie 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.