RSG Landbou 22 Junie 2023 episode artwork

EPISODE · Jun 22, 2023 · 24 MIN

RSG Landbou 22 Junie 2023

from RSG Landbou · host RSG

Wat staan jou te doen wanneer jy die eerste persoon is wat by ‘n misdaadtoneel opdaag? Jan van Straaten het tydens ‘n inligtingsessie oor landelike veiligheid op Van Reenen in die Vrystaat gewaarsku wat die impak is indien jy nie reg optree nie. Daar is tans druk op die wêreldneutbedryf. Suid-Afrika is steeds die wêreldleier in die makadamiabedryf, maar pryse en volumes veroorsaak groot druk. Lindi Botha van Marquis Macadamias gee terugvoer. Johan van den Berg is terug met weernuus, en Chris Derksen vertel wat vandeesweek met vleispryse gebeur het.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 22, 2023

Embed this episode

NOW PLAYING

RSG Landbou 22 Junie 2023

0:00 24:24

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Landbou?

This episode is 24 minutes long.

When was this RSG Landbou episode published?

This episode was published on June 22, 2023.

Can I download this RSG Landbou episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!