EPISODE · May 22, 2023 · 26 MIN
RSG Landbou 22 Mei 2023
from RSG Landbou · host RSG
Tydens SA Stamboek se Nasionale Elite-toekennings by Bloemskou, is Driaan Fourie met sy Marmari Nooitgedacht-perdestoetery in Pretoria, as wenner van die perde-afdeling aangewys. Die SA Kaasfees het nuwe eienaars. Die woordvoerder, Jacques Fourie, wat ook besturende direkteur van Simonsvlei is, vertel ons wat hulle planne is. Alwyn Kraamwinkel van SAMPRO gee terugvoer oor die verkope van suiwelprodukte in die kleinhandel.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 22 Mei 2023
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.