RSG Landbou 22 Mei 2024 episode artwork

EPISODE · May 22, 2024 · 24 MIN

RSG Landbou 22 Mei 2024

from RSG Landbou · host RSG

‘n Internasionale bees-immunoloog, dr. Victor Cortese, het by Kemin en Zoëtis se voerkraalinligtingsdag met boere gepraat oor die vordering wat gemaak word ten opsigte van die bekamping van beesrespiratoriese siekte. Dr. Gerhard Neethling van die Rooivleis-abattoirvereniging gesels oor die jongste tegnologie wat gebruik word om te verseker dat hulle goeie biosekuriteitsmaatreëls suksesvol toepas. Ons het by Nampo met Johan Pyper van die NWU gesels oor wat dié universiteit vir landbou bied.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published May 22, 2024

Embed this episode

NOW PLAYING

RSG Landbou 22 Mei 2024

0:00 24:57

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Landbou?

This episode is 24 minutes long.

When was this RSG Landbou episode published?

This episode was published on May 22, 2024.

Can I download this RSG Landbou episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!