EPISODE · Nov 22, 2023 · 24 MIN
RSG Landbou 22 November 2023
from RSG Landbou · host RSG
Die 2023 Toyota SA/Agri SA Jongboer van die Jaar is verlede week aangewys, en ons hoor wat hy oor dié eer te sê gehad het. Chrisjan Jansen van Vuuren van Lindsay Africa praat oor tegnologiese vooruitgang in spilpuntstelsels, en hoe produsente met groot sukses dié tegnologie aanneem. Die voormalige bedryfshoof van die Wagyu-beestelersgenootskap van Suid-Afrika, Elandri de Bruyn, was by die LRF Veeskool die eerste ontvanger van die Michael J. Bradfield gedenkbeurs. Ons praat ook met dr. Calvin Sambo van die Landbounavorsingsraad oor hulle strategiese vennootskapsmodelle in kleinboerbesproeiingskemas.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 22 November 2023
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.