EPISODE · Nov 22, 2024 · 22 MIN
RSG Landbou 22 November 2024
from RSG Landbou · host RSG
Plantpatologie-navorser dr. Gert van Coller vertel van die jongste navorsingsprojekte wat deur die departement landbou in die Wes-Kaap onderneem oor toedieningsmetodes en die effektiwiteit daarvan op kanola, en swartstam-weerstand. Die wêreld se eerste renosterveld-toepassing is bekendgestel. Dis 'n toep wat veral boere met renosterveld op hulle plaas, help om plante en diere te identifiseer. Die Field Guide to Renosterveld bevat foto's van meer as 1 600 spesies van 12 taksonomiese groepe.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 22 November 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.