EPISODE · Aug 23, 2023 · 23 MIN
RSG Landbou 23 Augustus 2023
from RSG Landbou · host RSG
Die Brahman-beestelersgenootskap bied vroeg in September hulle jaarlikse skou en veiling in Parys aan, en Sytze Smit vertel wat hulle beplan. Lede van die lewendehawebedryf kan in Oktober die gewilde LRF-veeskool by Aldam bywoon. Vanjaar se fokus is op bulseleksie. Lede van die Harrismith Distriksboere-unie het onlangs saam met Vrystaat Landbou ‘n vergadering met die polisie gehad. Sake wat nie aangehoor en opgevolg word nie, asook patrollies wat nie meer plaasvind nie, is van die sake wat bespreek is.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 23 Augustus 2023
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.