EPISODE · Dec 23, 2024 · 23 MIN
RSG Landbou 23 Desember 2024
from RSG Landbou · host RSG
Graan SA beskou die Rooivleisprodusente-organisasie as 'n belangrike sustersorganisasie. Tydens vanjaar se RPO nasionale kongres het dr. Tobias Doyer van Graan SA met ons hieroor gesels. Die biologiese beheer van peste en plae op tamatieproewe was die fokus van Agri Fertilizer & Chemicals se inligtingdag op Groblersdal. Ons hoor wat Gerhard Taljaard van Smith Power Equipment te sê het oor die koop van roofonderdele, wat vir landboumasjinerie beskikbaar is.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 23 Desember 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.