Skip to content
RSG Landbou 23 Desember 2025 episode artwork

Dec 23, 2025 23 min

RSG Landbou 23 Desember 2025

from RSG Landbou Hosted by RSG

Vir die Simbra-beestelersgenootskap van Suidelike Afrika is kliëntetevredenheid ‘n hoogtepunt van 2025. En, het jy geweet dat ‘n derde van hulle kliënte in Namibië boer? Kobus Bester praat oor dié genootskap se doen en late die afgelope jaar. Ons luister weer na die storie van Jakob Volmoer. Hy is die produksiebestuurder op ‘n appel- en peerplaas by Ceres, en het vroeër vanjaar aandag getrek toe hy ses medaljes by die Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskap ingeryg het.

Episode details come from the podcast's RSS feed.

Embed this episode

Ready to play

RSG Landbou 23 Desember 2025

0:00 23:53

No transcript yet.

Requests help us decide what to transcribe next.

Frequently asked questions

How long is this episode of RSG Landbou?

This episode is 23 minutes long.

When was this RSG Landbou episode published?

This episode was published on December 23, 2025.

Can I download this RSG Landbou episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.