EPISODE · Jan 23, 2024 · 24 MIN
RSG Landbou 23 Januarie 2024
from RSG Landbou · host RSG
Inskrywings vir die 2024 Suid-Afrikaanse Suiwelkampioenskappe is reeds oop en in RSG Landbou gesels Lise Roberts met Breyton Milford van Agri-Expo oor dié kampioenskappe wat vanjaar vir die 191ste keer plaasvind. Dan is daar veral twee onkruide van die Amaranthus-groep wat in talle gebiede en veral op plase hand uitruk. Prof Charlie Reinhardt, ‘n onkruidwetenskaplike, vertel ons meer en Heinrich Victor is ook terug met wolveilingsnuus.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 23 Januarie 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.