EPISODE · May 23, 2023 · 25 MIN
RSG Landbou 23 Mei 2023
from RSG Landbou · host RSG
Ons maak ‘n draai in die Sandveld by Jannie Basson van die Sandveld Aartappel-kwekersorganisasie oor hulle uitdagings. Dit sluit in stygende produksiekoste, beurtkrag, waterbronne en hoë kleinhandelpryse. Agri SA en Agbiz lewer kommentaar op minister Thoko Didiza se begroting. Abrie Rautenbach van Absa Agribesigheid verduidelik hoe produsente, wat voorheen gesukkel het om toegang tot finansiering te kry, binnekort makliker toegang tot lenings kan kry danksy die minderheidsbelang wat hulle in die agritech-maatskappy, Khula, verkry het.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 23 Mei 2023
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.