EPISODE · Nov 23, 2023 · 23 MIN
RSG Landbou 23 November 2023
from RSG Landbou · host RSG
Die eerste diere se stamboek is reeds in 1905 neergeskryf. Dit was die begin van SA Stamboek. Dr. Japie van der Westhuizen se termyn as hoofbestuurder staan nou einde se kant toe, en ons gesels met hom oor sy rol en hoe die organisasie gegroei het. Ons kuier ook by Kenton-on-Sea se veeartspraktyk. Dr. Marette Dreyer gesels oor die opleiding van die veeartsverpleegster. Ons kyk saam met Johan van den Berg na die weervooruitsigte, en Chris Derksen is soos altyd op sy pos met vleispryse.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 23 November 2023
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.