EPISODE · Oct 23, 2023 · 25 MIN
RSG Landbou 23 Oktober 2023
from RSG Landbou · host RSG
Jimie Malan, die vierde generasie van die bekende Malanseuns, is aangewys as Agri Gauteng se Jongboer van die Jaar. Agri SA-kongres bygewoon. Die president van Agri SA, Jaco Minnaar, praat oor die belangrikheid van Agri SA-kongres se tema, voedselsekerheid. Kroon Vee Brahmane bied op 1 November hulle jaarlikse produksieveiling aan. En ons hoor by Aartappels SA wat in September op die markte gebeur het.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 23 Oktober 2023
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.