EPISODE · Oct 23, 2024 · 24 MIN
RSG Landbou 23 Oktober 2024
from RSG Landbou · host RSG
Jean van Niekerk, ‘n koring-, kanola- en garsprodusent van Caledon, is een van die finaliste vir Graan SA se Graanprodusent van die Jaar-toekenning. Hy praat oor die wisselboupatroon wat hulle volg, en hoe siektes en plae beheer word. Rooivleispryse het by die onlangse LRF Veeskool onder bespreking gekom, veral die faktore wat pryse beïnvloed. Ons hoor wat dr. Johnny van die Merwe van AMT hieroor gesê het.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 23 Oktober 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.