EPISODE · Oct 23, 2025 · 24 MIN
RSG Landbou 23 Oktober 2025
from RSG Landbou · host RSG
Hansie Viljoen van Leeudoringstad is ‘n finalis in die Graan SA Graanprodusent van die Jaar-kompetisie. Ons gesels met hom oor hulle boerdery, wat bestaan uit mielies, sojabone, aartappels, koring en beeste. Entstowwe is belangrik vir kuddebestuur, en daar moet veral op die hantering daarvan gelet word. Dr. Schabort Froneman van Zoetis het by die LRF se Veeskool riglyne in hierdie verband verskaf. Chris Derksen is terug met die week se vleispryse, en Johan van den Berg praat oor weervooruitsigte.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 23 Oktober 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.