EPISODE · Sep 23, 2024 · 24 MIN
RSG Landbou 23 September 2024
from RSG Landbou · host RSG
“Die SKA is nie welkom in die Karoo nie.” Dié woorde is duidelik te sien tussen Vosburg en Carnarvon. Ons vind uit waarom, en ons praat met Brand du Toit van die SKA Forum hieroor. Die rol van prikkelvoeding by skape kom onder bespreking. Die Suid-Afrikaanse Varkprodusente-organisasie het as deel van hulle algemene jaarveradering ‘n varkfees aangebied. Ons praat met dr. Peter Evans oor die fees, die stand van die bedryf, en dieregesondheid.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 23 September 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.