EPISODE · Apr 24, 2025 · 24 MIN
RSG Landbou 24 April 2025
from RSG Landbou · host RSG
Kontantgewasproduksie in die Wes-Kaap is onder ernstige druk as gevolg van hoë insetkoste, lae kommoditeitspryse en die impak van klimaatsverandering. Prof Johann Strauss van die Wes-Kaapse Departement van Landbou fokus veral op navorsing oor volhoubare gewasproduksie en bewaringslandbou. Ons praat met hom oor die verskil tussen herlewingslandbou en bewaringslandbou asook hul navorsing by Tygerhoek Proefplaas naby Riviersonderend. Johan van den Berg kyk na landbou weervooruitsigte en Chris Dersken vertel wat hierdie week met vleispryse in die Noord-Vrystaat gebeur het.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 24 April 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.