EPISODE · Dec 24, 2025 · 22 MIN
RSG Landbou 24 Desember 2025
from RSG Landbou · host RSG
Ons luister weer na twee gewilde gesprekke wat ons vroeër vanjaar uitgesaai het. Prof. Phillip Strydom van Stellenbosch Universiteit verduidelik hoe vleisalternatiewe vervaardig word. Het jy geweet dit kos bykans R1 200 per kilogram om sekere van hierdie vleisalternatiewe produkte in ‘n laboratorium te kweek? Tieners, en veral meisies, is geneig om melk uit hulle dieet te sny. Melk SA praat oor die belangrike rol wat suiwel by beengesondheid speel.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 24 Desember 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.