EPISODE · Feb 24, 2025 · 22 MIN
RSG Landbou 24 Februarie 2025
from RSG Landbou · host RSG
Roelof le Roux van Pioneer Saad praat oor mielie-bestuiwing. Hy verduidelik wanneer bestuiwing plaasvind, en hoe ons seker kan wees die mieliekop is bestuif. Die Langspruit-boerevereniging bied op 18 Maart hulle derde beesdag aan. Hans van Schalkwyk is by vanjaar se Victoria-Wes Skou as spoedskaapskeerkampioen aangewys. Ons hoor waar hy dié vaardigheid geleer het.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 24 Februarie 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.