EPISODE · Jan 24, 2024 · 25 MIN
RSG Landbou 24 Januarie 2024
from RSG Landbou · host RSG
Landbou in Mpumalanga is divers - bosbou, graan, wol, vleis en sitrus is van die bedrywe waarop daar gefokus word. Landboutoestande lyk oor die algemeen goed, veral ná die reën. Robert Davel van Mpumalanga Landbou gee terugvoer. Prof. Carlu van der Westhuizen is vir langer as 20 jaar sameroeper van die beoordelaars van die jaarlikse Toyota SA/Agri SA Jongboerkompetisie. ‘n Groot leemte onder boere is hulle fokus op begrotings. Ons hoor hoe hy boere in dié verband kan help.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 24 Januarie 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.