EPISODE · Jul 23, 2023 · 24 MIN
RSG Landbou 24 Julie 2023
from RSG Landbou · host RSG
Jakkalse en rooikatte bly honger. Die Nasionale Wolkwekersvereniging het daarom in 2008 ‘n predasie-navorsingsprojek begin. Sewe-en-twintig plase dwarsoor Suid-Afrika is tans deel van dié projek. Ons hoor by Niël Viljoen van Predasiebestuur Suid-Afrika wat dié navorsing tot dusver opgelewer het. Riaan Odendaal van Odensim Simmentalers praat oor hulle veiling op 1 Augustus. Die onafhanklike tegniese analis, Frans de Klerk, waarsku dat boere nou die rand moet dophou, veral boere wat in sagte kommoditeite belê.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 24 Julie 2023
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.