EPISODE · Jul 24, 2024 · 21 MIN
RSG Landbou 24 Julie 2024
from RSG Landbou · host RSG
Die rol en waarde van die heuningby was die fokus van ‘n opvoedkundige dag wat onlangs op die Vergelegen Wynlandgoed op Somerset-Wes aangebied is in samewerking met die WWF en byeboer, Louis van Niekerk. Landbou die afgelope 100 jaar, is die onderwerp van ons gesprek met Schalk Geldenhys van AECI Plant Health. Hy onthou nog hoe sy oupa op ‘n sigaretboksie die plant-en spuitprogramme neergeskryf het.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 24 Julie 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.