EPISODE · Jun 24, 2024 · 25 MIN
RSG Landbou 24 Junie 2024
from RSG Landbou · host RSG
Suid-Afrika is op soek na sy beste bees- en skaapboer. Dr. Josef van Wyngaard van Voermol Voere verduidelik wat die doel van dié projek is, en watter kiteria van toepassing is. Die EGT-toets (Every Goat Tested) is ‘n toets wat sybokhaarprodusente drie weke voor skeer doen. Die mikron van die wol word so bepaal. Petrie Maré van House of Fibre verduidelik wat die waarde hiervan is. Suid-Afrika is tans die grootste volhoubare verskaffer van wol in die wêreld. Deon Saayman van Cape Wools het by vanjaar se NWKV-kongres ‘n paar vrae oor dié bedryf beantwoord.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 24 Junie 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.