EPISODE · Jun 24, 2025 · 25 MIN
RSG Landbou 24 Junie 2025
from RSG Landbou · host RSG
Waarom is dit nodig om vir lammers wat op aangeplante weiding loop, ‘n goeie leksamestelling te gee? Sjoerd ten Cate van Feedtek het die antwoord. Ons praat met Brand du Toit van die RPO in die Noord-Kaap oor die impak van die afgelope paar maande se reën op veeboere in dié provinsie. Die behoefte aan ‘n vleisgraderingstelsel kom gereeld ter sprake. Kobus Bester van die Simbra-beestelergenootskap van Suider Afrika praat hieroor.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 24 Junie 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.