EPISODE · Mar 24, 2025 · 23 MIN
RSG Landbou 24 Maart 2025
from RSG Landbou · host RSG
Die Minister van Finansies het in sy begrotingstoespraak genoem dat sekere vleisprodukte, hoofsaaklik orgaanvleis, ook tot die BTW-vrye kosmandjie gevoeg gaan word. Roelie van Reenen van die Beefmaster Groep lewer kommentaar. Ons gesels met Deon Bosch, ‘n Suid-Afrikaner wat vir bykans ‘n dekade reeds in die VSA boer. Bufland Bonsmaras in Limpopo bied saam met gasverkopers op 2 April hulle veiling aan.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 24 Maart 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.