RSG Landbou 24 Mei 2023 episode artwork

EPISODE · May 24, 2023 · 25 MIN

RSG Landbou 24 Mei 2023

from RSG Landbou · host RSG

Ons praat met Erika Bornman oor nuwe reëls wat deur die Suid-Afrikaanse Veeartsenykundige Vereniging ingestel is. Dit laat verpleegsters toe om hulle eie praktyke oop te maak. Die aartappelbedryf het goeie nuus gekry toe nuwe invoertariewe vir aartappelskyfies ingestel is. Willie Jacobs van Aartappels SA verduidelik wat die impak sou wees indien dit nie toegestaan is nie. Ons kuier by Jaineen dos Santos van Noorsveld-hoenders in die Jansenville-distrik om te hoor hoe dié boerdery begin het, en watter verskil sy in die lewe van mense maak.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published May 24, 2023

Embed this episode

NOW PLAYING

RSG Landbou 24 Mei 2023

0:00 25:57

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Landbou?

This episode is 25 minutes long.

When was this RSG Landbou episode published?

This episode was published on May 24, 2023.

Can I download this RSG Landbou episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!