RSG Landbou 24 November 2025 episode artwork

EPISODE · Nov 24, 2025 · 25 MIN

RSG Landbou 24 November 2025

from RSG Landbou · host RSG

Laboratoriumontledings is iets waarvan die meeste mense nie genoeg kennis dra nie, en dit is soms ‘n ingewikkelde taak om die regte laboratorium vir hierdie doel te identifiseer. Dr. Elrisa Taljaard van Labworld deel ‘n paar wenke. Rooivleisbedryfsdienste bestuur onder meer die rooivleisbedryf se navorsingsbegroting. Een van die projekte wat tans aan die gang is, is inentingspraktyke op plaasvlak. Dr. Danie Odendaal van Veearts Netwerk dien op die paneel, en hy vertel ons meer. Ons praat ook met Jacques le Roux van OVK oor die plaaslike wol- en bokhaarbedryf, wat in ‘n beter posisie is as ‘n paar jaar gelede.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Nov 24, 2025

Embed this episode

NOW PLAYING

RSG Landbou 24 November 2025

0:00 25:02

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Landbou?

This episode is 25 minutes long.

When was this RSG Landbou episode published?

This episode was published on November 24, 2025.

Can I download this RSG Landbou episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!