EPISODE · Oct 24, 2024 · 24 MIN
RSG Landbou 24 Oktober 2024
from RSG Landbou · host RSG
Ons kyk na die toekoms van Merino SA, en die waarde van geleenthede vir kleinveeprodusente. ‘n Veearts wat in toksikologie spesialiseer by die Universiteit van Pretoria, prof. Jan Myburgh, het by die LRF Veeskool oor die verband tussen grondgesondheid en dieregesondheid gesels. Ons vind meer hieroor uit. Chris Derksen praat soos altyd oor vleispryse, en in ons weergesprek het Johan van den Berg nuus oor reënvooruitsigte vir somergraanprodusente.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 24 Oktober 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.