Skip to content
RSG Landbou 25 Augustus 2025 episode artwork

Aug 25, 2025 25 min

RSG Landbou 25 Augustus 2025

from RSG Landbou Hosted by RSG

’n Tradisionele gunsteling, makataanwaatlemoen, van Compagniesdrift in Stellenbosch is as die eerste Suid-Afrikaanse Preserveerproduk van die Jaar aangewys. Louw van Reenen van die Beefmaster Groep het by die RPO Oos-Kaap se kongres met ons oor die rooivleisbedryf gepraat. Vier studente van die Universiteit van die Vrystaat het in Junie Brasilië besoek vir IFAMA se saakstudie-kompetisie. Kayla Scholtz van Scholtz Brangus by Vryburg vertel van hulle rooi Brangus-bul wat die hoogste prys op die Brangus-beestelersgenootskap se 40ste nasionale veiling in Parys behaal het.

Episode details come from the podcast's RSS feed.

Embed this episode

Ready to play

RSG Landbou 25 Augustus 2025

0:00 25:00

No transcript yet.

Requests help us decide what to transcribe next.

Frequently asked questions

How long is this episode of RSG Landbou?

This episode is 25 minutes long.

When was this RSG Landbou episode published?

This episode was published on August 25, 2025.

Can I download this RSG Landbou episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.