EPISODE · Jul 25, 2023 · 24 MIN
RSG Landbou 25 Julie 2023
from RSG Landbou · host RSG
Christi van den Heever, oorspronklik van Namakwaland en tans landgoedbestuurder van Rietfontein in die Koue Bokkeveld, is in Junie aangewys as Agri Wes-Kaap se jongboer vir 2023. Vrugteboerdery is sy passie, en hy vertel hoe hy deurgaans planne maak om die vrugte teen wind en weer te beskerm. Volgens Stephen Pietersen van Work Accident Support is daar tans sowat 25 000 produsente wat by die Vergoedingsfonds geregistreer is, maar nie hulle lone jaarliks verklaar nie. Administrasieboetes is van toepassing, en ons hoor hoe boere dit kan voorkom. Enrico Cronjé van Huntersvlei Sussex vertel van hulle veiling op 2 Augustus.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 25 Julie 2023
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.