EPISODE · Jun 25, 2024 · 23 MIN
RSG Landbou 25 Junie 2024
from RSG Landbou · host RSG
Die 94ste kongres van die Nasionale Wolkwekersvereniging het onlangs in Gqberha plaasgevind. Die uittredende hoofbestuurder, Leon de Beer, spreek sy waardering uit oor sy tyd by dié produsente-organisasie. Ons hoor ook wie het vanjaar die Silwer Ram-toekenning ontvang, en ons gesels met ‘n landbouvoorligter, Bobby Tjhari, oor sy opleiding by Pieter le Roux in die Noord-Kaap. HB van der Walt vertel van sy besoek aan die Internasionale Wol- en Tekstielorganisasie se kongres.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 25 Junie 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.