RSG Landbou 25 Maart 2024 episode artwork

EPISODE · Mar 25, 2024 · 23 MIN

RSG Landbou 25 Maart 2024

from RSG Landbou · host RSG

Watter impak kan die 64 internasionale en plaaslike verkiesings in 2024 op die landbou hê? Wat gaan met wêreldinflasie gebeur? Op watter huidige prestasies kan die Suid-Afrikaanse landbou voortaan fokus? Dis van die onderwerpe waaroor daar gepraat is tydens die herfsbekendstelling van Absa Agribesigheid se gewilde AgriTrends-navorsingsverslag. RSG Landbou het by dié geleentheid met dr. Marlene Louw gepraat. ‘n Jongboer van die Standerton-omgewing, Nicky van der Linde, is verlede jaar as TLU SA se jongboer aangewys. Ons het by dié organisasie se jongboerkonferensie met hom gesels.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Mar 25, 2024

Embed this episode

NOW PLAYING

RSG Landbou 25 Maart 2024

0:00 23:14

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Landbou?

This episode is 23 minutes long.

When was this RSG Landbou episode published?

This episode was published on March 25, 2024.

Can I download this RSG Landbou episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!