EPISODE · Mar 25, 2025 · 24 MIN
RSG Landbou 25 Maart 2025
from RSG Landbou · host RSG
Hoe kan grondeienaars uit ‘n bewaringsoogpunt predasie benader? RSG Landbou het by die Owl Rescue Centre gaan inloer, en met Danelle Murray hieroor gesels. Tydens die mieliewegbreeksessie by die Graan SA-jaarkongres op Nampo Park, is polsende kwessies in die bedryf bespreek. Dr. Dirk Strydom brei hieroor uit. Ons hoor wat by die beesafdeling van die Griekwastad-skou gebeur het. Behalwe vir die interraskompetisie wat onder uitdagende omstandighede aangebied is, het ‘n kalfkompetisie ook plaasgevind.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 25 Maart 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.