EPISODE · May 25, 2023 · 26 MIN
RSG Landbou 25 Mei 2023
from RSG Landbou · host RSG
Tydens RSG Landbou se besoek aan Nampo, het ons leerlinge van Hoërskool Wagpos by Brits, en landbou-ingenieurstudente van die Noordwes-Universiteit raakgeloop. Ons hoor hoe hulle vanjaar se oesdag ervaar het. Divan Papenfus van Agri-Alert gesels oor die ontwikkeling van plaasveiligheidstegnologie. Die Sernick Groep bied op 2 Junie hulle 45e produksieveiling aan. Johan van den Berg is op sy pos met weernuus, en Chris Derksen gesels oor die week se vleispryse.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 25 Mei 2023
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.