EPISODE · Sep 25, 2024 · 23 MIN
RSG Landbou 25 September 2024
from RSG Landbou · host RSG
Saadverskaffers streef voortdurend daarna om met nuwe navorsing hoër opbrengste vir die produsent te verseker. Martin Brandt van Pioneer Saad praat oor die sukses van hulle digitale agronomiese proewe. Mighael van Schalkwyk van die Universitiet van Stellenbosch is een van die wenners van vanjaar se AFMA interuniversiteite skrywerskompetisie. Hy vertel van sy inskrywing wat op perlemoenvoer gefokus het.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 25 September 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.