EPISODE · Aug 26, 2024 · 24 MIN
RSG Landbou 26 Augustus 2024
from RSG Landbou · host RSG
Die Brahman-telersgenootskap van Suid-Afrika het in 2015 met vleiskwaliteitsnavorsing, in samewerking met die Universiteit van die Vrystaat, begin. Sytze Smit gee terugvoer hieroor. Merino SA se nasionale veiling en algemene jaarveradering het onlangs op Graaff-Reinet plaasgevind. Ons praat met Grant Naudé, wat as president verkies is. Giepie Calldo en Michelle Verfeld van BKB praat oor die waarde van goeie ramseleksie.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 26 Augustus 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.