EPISODE · Aug 26, 2025 · 24 MIN
RSG Landbou 26 Augustus 2025
from RSG Landbou · host RSG
Die nasionale kongres van die Rooivleisprodusente-organisasie het op 14 Augustus in Pretoria plaasgevind. Dr. Frikkie Maré gee terugvoer, en ons hoor ook van dr. Dirk Verwoerd van Karan Beef. Hy was een van die sprekers, en het op hulle bek-en-klouseer-uitdagings gefokus. Wolveilings het hervat, en Heinrich Victor is terug met die wolmarkverslag. Ons praat met Arthur de Villiers van AG Gene Bonsmaras oor hulle veiling van 11 September in die Vrede-omgewing.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 26 Augustus 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.