EPISODE · Dec 26, 2023 · 23 MIN
RSG Landbou 26 Desember 2023
from RSG Landbou · host RSG
Twee Suid-Afrikaanse handskaapskeerders is vanjaar in Skotland as wêreldkampioene gekroon. Beide werk vir Love Wool van Victoria-Wes. Ons luisteraar weer na ‘n onderhoud met die eienaars, Tommie en Nel-Marie Caldo. Verder is Jimie Malan, vierde generasie van die bekende Malanseuns, vanjaar aangewys as die 2023 Toyota SA/Agri SA Jongboer van die Jaar. Ons hoor wat hy te sê gehad tydens die toekenningsgeleentheid en gesels ook met hom oor sy passie vir landbou.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 26 Desember 2023
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.