EPISODE · Dec 26, 2024 · 22 MIN
RSG Landbou 26 Desember 2024
from RSG Landbou · host RSG
Die Latin globemallow, ‘n plant afkomstig vanaf Suid-Amerika, is vroeër vanjaar as ‘n nuwe indringerplant geïndentifiseer. Weiveld in Noordwes en die Noord-Kaap is die slagoffer van dié uitheemse indringer. Onkruidwetenskaplike prof. Charlie Reinhardt het al die inligting. Ons luister weer na 'n gesprek met Dwayne Kaschula van Maclear in die Oos-Kaap, wat vanjaar aangewys is as die Toyota SA/Agri SA Jongboer van die Jaar.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 26 Desember 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.