RSG Landbou 26 Januarie 2024 episode artwork

EPISODE · Jan 26, 2024 · 23 MIN

RSG Landbou 26 Januarie 2024

from RSG Landbou · host RSG

Wendy Pieterson, die uitvoerende bestuurder van die SA Olive Association, praat oor die stand van sake in die plaaslike olyfbedryf. Daar is ‘n geleentheid vir bestaande en voornemende produsente wat op 26 Januarie in die Paarl plaasvind. Dit was 'n hartseer oomblik vir Charlotte Molefe toe haar geliefde hond op 'n plaas in Noordwes deur 'n luislang ingesluk is. Ons vind uit waar luislange voorkom, en hoe om onsself en ons diere teen hulle te beskerm.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jan 26, 2024

Embed this episode

NOW PLAYING

RSG Landbou 26 Januarie 2024

0:00 23:02

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Landbou?

This episode is 23 minutes long.

When was this RSG Landbou episode published?

This episode was published on January 26, 2024.

Can I download this RSG Landbou episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!