RSG Landbou 26 Januarie 2026 episode artwork

EPISODE · Jan 26, 2026 · 23 MIN

RSG Landbou 26 Januarie 2026

from RSG Landbou · host RSG

In weerwil van damvlakke in die Oos-Kaap wat daal, en droogte wat ernstige uitdagings vir veral melkprodusente in die kusstreke inhou, was die oostelike deel van dié provinsie lanklaas so mooi. Só sê Peter Cloete van Agri Oos-Kaap. Hy gesels ook oor bek-en-klouseer, vrugte-uitvoere en ander landbouverwante kwessies. Lede van die rooivleiswaardeketting praat op 4 en 5 Maart met navorsers van die Noordwes-Universiteit oor kwessies soos voeding, biosekuriteit, genetika en marktoegang. Het jy geweet die Dexter is een van die kleinste beesrasse, maar staan glad nie terug as dit kom by vleisproduksie nie? Davis Dexters van Delmas hou op 14 Februarie veiling, en Gert Davis vertel van die diere wat op aanbod sal wees.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jan 26, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

RSG Landbou 26 Januarie 2026

0:00 23:36

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Landbou?

This episode is 23 minutes long.

When was this RSG Landbou episode published?

This episode was published on January 26, 2026.

Can I download this RSG Landbou episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!