EPISODE · Jul 26, 2023 · 24 MIN
RSG Landbou 26 Julie 2023
from RSG Landbou · host RSG
Volgens dr. Johann Stadler van Antrovet neem die gewildheid van die spoorelement, Selenium, toe. Al hoe meer voedingsmaatskappye besef watter voordele dit inhou. Dis weer daardie tyd van die jaar wanneer SAMIC produsente vereer vir die kwaliteit van hulle karkasse wat ingeskryf word vir dié maatskappy se jaarlikse kompetisie. Martin Campher van Keeversfontein Rooi Brangus vertel van hulle veiling op 3 Augustus naby Vrede.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 26 Julie 2023
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.