EPISODE · Jun 26, 2024 · 22 MIN
RSG Landbou 26 Junie 2024
from RSG Landbou · host RSG
Die Vrystaatse Departement van Onderwys het in 2023 vir die eerste keer ‘n plaasvaardighede-skolekompetisie aangebied. Ongeveer 185 landbouleerders het aan verskeie aktiwiteite deelgeneem, soos skaapwolklassering, ploegvaardighede en die oprigting van draadheinings. Vanjaar se kompetisie brei uit, en leerders kan einde Augustus weer deelneem. Izak Hofmeyr vertel wat elders in die wêreld van landbou gebeur in ons maandelikse internasionale landbounuus.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 26 Junie 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.