EPISODE · May 26, 2023 · 25 MIN
RSG Landbou 26 Mei 2023
from RSG Landbou · host RSG
Inskrywings is oop vir vanjaar se Prestige Agri Toekennings. Kletsbottegnologie is iets waarvan mens al hoe meer hoor. Dis 'n sagteware-oplossing of rekenaarprogram wat menslike gesprek simuleer deur stem- of teksinteraksies. Kletsbotte is in staat om insette te verstaan in die vorm van geskrewe teks of spraak, en kan 'n reeks antwoorde op navrae veroorsaak. Wat sou die toepassing hiervan in landbou wees? Sou mens van ‘n kletsbot kon gebruik maak om moontlik implemente te herstel? Is daar nut daarvoor vir wingerdkundiges?
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 26 Mei 2023
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.